MV
Positive: Professional.
Goeie more, Ons diere kinders was van die Eerste klante by Die Doggie Palace in Brakpan toe hul, hul deure geopen het in die 90's. As ons hul vat om gepamper te word kon jy Nie Kar(huis) hou met hulle nie. Die eienares met haar pa was/ is Baie lief vir diere. Wanneer jy daar stop Kom haal Pappa persoonlik jou Honde kind by die Kar en elkeen het bynaampie gehad. Ons kan dit nog so goed onthou. Skapie, jakkels en bokkie. Vandag Na Al die Jare Sê ons weereens Baie dankie omdat jul ons dierekinders met so Baie liefde behandel het. Geseende Christus fees en mag jul in die nuwe Jaar nog Meer hoogtes bereik. Be blessed and be save. Vriendelike groete Richard en Marthie Vorster (ex-Brakpanners)