St Vincent's Primary School
65/42 Kromme Rhee Road, Koelenhof, Stellenbosch, South Africa
Die eerste skoolgebou in Koelenhof was opgerig deur Mnr. Joseph Mack, 'n Katoliek van Ierland wat die Bestuurder van die 'Hume-Piep-Brick' Industrie te Koelenhof was. Hierdie beskeie sinkhuise, naby die stasie het as Kerk gedien en ook as skool. Die onderwyseresse was "Miss Cathy" van Stellenbosch, wat vroeer 'n Dominikaner Suster was. Kinders van Idas-Vallei het ook na die Katolieke Skool gekom. Dit het in 1931 begin. In 1935 het Pallotinie-Susters uit Duitsland engekom en 'n stuk grond gekoop. Derop was die klooster, die kerk en twee klaskamers opgerig. (Sub A tot Std. 1 en Std. 2 tot Std. 6) . Na die Primêre Skool was der voorsienig gemek vin 'n 3 jer Neldwerkopleidings-kursus vir meisies. In Januarie 1954 het die Oblate-Susters die klooster en skool te Koelenhof oorgeneem. Sr. Marie-Agnes en Sr. Francoise-Augustine het 90 leerlinge onderwys, mer die deropvolgende jer word 'n derde klaskamer bygevoeg en nog 'n onderwyseres was nodig. In Oktober 1959 ...