Murraystraat 93, Brooklyn, Pretoria, South Africa
Met klem op uitnemendheid, aktiewe deelname en die vereiste dat alle inwoners by die naam geken moet word, handhaaf Sonop met sy relatief klein inwonertal homself tussen die groter koshuise op die Tukkiekampus. Om in hierdie tuiste weg van jou ouerhuis te mag woon is 'n voorreg - want - "Bitter min kan 'n Sonopper wees". TONIE VILJOEN, Huisvader