St Jan Street, Parys, South Africa
MISSIE: Om ons Godgegewe kinders in 'n Christelike atmosfeer en omgewing op te voed tot verantwoordelike volwassenheid deur middel van die handhawing van Christelike werdes en die enverding en belydenis van God Drie-enig as ons enigste Verlosser en Saligmaker. Om gemotiveerde en voortreflike onderrig van 'n hoë standerd en elke leerder te bied om sodoende en alle leerders uiteindelik 'n plek in die samelewing te verseker. In hierdie proses moet die individualiteit en talente van elke leerder erken word. m Afrikens of Engels as onderrigmedium te bevorder en uit te bou om sodoende 'n kultuur van Afrikens / Engels te vestig, mer nie ten koste van leerders se kulture of tale nie. Om 'n gesonde vennootskap tussen ouers, leerders en fasiliteerders der te stel sodat 'n samehorigheidsgevoel en 'n trots tussen die partye sal ontsten ten opsigte van die skool en die totale opvoeding van die leerder. Om 'n ideale leeromgewing te skep werin elke leerder volgens sy vermoë en talente