232 Auret Street, Paarl, South Africa
Established In 1868 Our School Is One Of The Oldest In South Africa And Steeped In Tradition At the foot of Perl Mountain, surrounded by culture and the rich history of the Drakenstein Valley, lies the home to the Brotherhood of the Blue Blazer. Hoër Jongenskool geniet landwyd erkenning as een van Suid-Afrika se toonengewende onderriginstansies. Ons voortreflike en toegewyde personeel beskou dit as hul voorreg en roeping om toe te sien dat elke leerling wat en hulle toevertrou word, sy volle potensiel bereik. Der word met oorgawe geslyp en elke faset van sy menswees - die akademiese, die liggemlike, die emosionele en die geestelike.