Positive: Professional, Good Quality, Responsive.
Baie Baie dankie dat julle so mooi na my seuntjie Josh gekyk het. En dat julle Hom deur getrek het. Hy was Baie siek toe ek Hom by julle aanbring. Dankie vir julle omgee en troos. Mag die Here julle hande werk seen en julle praktyk ek is julle ewig dankbaar. Max van Heerden