22 Tuscaloosa Street, Saldanha, South Africa
Huis Betfa tuishuisvir bejerdes spesialiseer in Alzheimers en Dementia sorg en bied 24 uur verpleegsorg en in 'n warm, huislike omgewing onder toesig van 2 susters. Ons fokus op individuele endag en neem elke inwoner se spesifieke behoeftes deurentyd in ag. Betfa Medical services is 'n geregistreerde besigheid en verpleeg praktyk wat ook tuisverpleging doen en mediese toerusting soos hospitelbeddens, rolstoele, commodes, looprame ens. verkoop en herstel