JO
Positive: Professional. Negative: Not Good Quality, Not Responsive, Not Good Value.
My vrou was vir lank by hom. Elke keer was daar 'n ander bevinding en is die medikasie aangepas. Ek vermoed hy verwar sy pasiente met mekaar en of spandeer nie voldoende tyd om vorige rekords na te gaan by opvolg besoeke nie. Verkeerde medikasie was by verskeie geleenthede voorgeskryf wat direk die dood van my vrou kon veroorsaak sou die huisdokter dit nie optel nie. Duidelik was geld belangriker as korrekte diagnosis