Devon Valley Primary School

Devonvallei Way, Stellenbosch, South Africa
Category: Primary Schools

Reviews

Classification

Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa

SPONSORED ADS

  • St Ida's Primary School
    Stellenbosch, South Africa
    St. Idas R. K. Primêr is ‘n dinamiese skool wat ongeveer 250 leerders huisves vanaf Gr. R tot 7. Leerders kom vanaf Idasvallei, Cloetesville, Jonkershoek en Welgevallen plase asook van Kayamandi. Ons skool is volgende jer 75 jer oud met ‘n baie distinktiewe katolieke geskiedenis. Ons skool was ook een van die eerste skole wat hulle deure oopgemek het vir leerders van alle rasse. Ons is bevoorreg om hardwerkende, passievolle en goed gekwalifiseerde opvoeders te kan hê. Hulle is bereid om meer as hul plig te doen om die leerders te help en leiding te gee. Dit is ons visie om die kind holisties te ontwikkel sodat hulle produktiewe lede van ‘n veranderde dinamiese globale wêreld word. Dit is ‘n skool met Christelike beginsels wer leerders nog steeds Godsdiensonderrig ontvang. By St. Idas probeer ons die beste kwaliteit opvoeding te bied op alle gebiede. Ons hoef glad nie terug te sten met ons Wiskunde en Tale uitslae nie. Op sport en kulturele gebied doen ons ook uitstekend...
    (021) 886-60... SHOW
  • St Vincent's Primary School
    Stellenbosch, South Africa
    Die eerste skoolgebou in Koelenhof was opgerig deur Mnr. Joseph Mack, 'n Katoliek van Ierland wat die Bestuurder van die "Hume-Piep-Brick" Industrie te Koelenhof was. Hierdie beskeie sinkhuise, naby die stasie het as Kerk gedien en ook as skool. Die onderwyseresse was "Miss Cathy" van Stellenbosch, wat vroeer 'n Dominikaner Suster was. Kinders van Idas-Vallei het ook na die Katolieke Skool gekom. Dit het in 1931 begin. In 1935 het Pallotinie-Susters uit Duitsland engekom en 'n stuk grond gekoop. Derop was die klooster, die kerk en twee klaskamers opgerig. (Sub A tot Std. 1 en Std. 2 tot Std. 6) . Na die Primêre Skool was der voorsienig gemek vin 'n 3 jer Neldwerkopleidings-kursus vir meisies. In Januarie 1954 het die Oblate-Susters die klooster en skool te Koelenhof oorgeneem. Sr. Marie-Agnes en Sr. Francoise-Augustine het 90 leerlinge onderwys, mer die deropvolgende jer word 'n derde klaskamer bygevoeg en nog 'n onderwyseres was nodig. In Oktober 1959 ...
    (021) 865-24... SHOW
  • Nondzame Primary School
    Pniel, South Africa
    Nondzame Primary School is a school that offers Gr. R to Gr. 7 with isiXhosa as the language of learning in Gr. R to Gr. 3, and English from Gr. 4.
    (021) 874-12... SHOW