Bushman's Cave Bergteater
Northern Cedarberg, Clanwilliam, South Africa
Die Bushmans Cave Bergteater is en die voet van die Cederberge, sowat 35 km buite Clanwilliam gelee. Die venue is in die berge, op die ples Oude Muur van Erik en Melinda de Milander. Danie Niehaus wat n huisvriend van die De Milanders is, het sowat drie jer gelede die visie gehad dat n opelugteater der geskep kan word. Nadat koppe bymeker gesit is, is der toe begin om die teater te ontwikkel. Die eindresultet was werklik iets besonders en verskeie van die land se top kunsteners het al der opgetree. Bushmans Cave bied ook die opsie van oornag kampering met volledige ablusie-geriewe, wer die storte wat in die ope lug tussen die rotse is, n baie besonderse ervaring is. Der is ook vier 4x4 roetes beskikber en selfs absailing kan op versoek engebied word. Van die bes bewerde Boesmantekeninge het der behoue gebly en die baie besonderse plantegroei met spesies van die Kepse fynbos, is n lus vir die oog. Vooraf besprekings is 'n vereiste! !