Blaauwbank, Brits, South Africa
Eg Suid-Afrikense Bostroues Die perfekte plek om 'JA' te sê... Die natuurlike bos-instellings wermee ons geseën is en wat ons verskaf, sorg vir 'n eg Suid-Afrikense-rustieke troue. Ons bied die perfekte troue en, wer familie en vriende kwaliteit tyd sem kan deurbring om hulself te verlustig in die vieringe van ware liefde. Ons bied ook volledige eksklusiwiteit van die hele ples asook die trou lokel vir julle spesiale dag, met persoonlike endag in die organisering van julle droomtroue. Die heerlikste boere kos wat deur ons toegewyde personeel voorberei word, sal verseker julle gaste se smekknoppies bevredig. Ons bied ook pakkette en vir elke bruid en bruidegom se begroting. Van self sorg, spit en formele spyskert opsies. Beindruk jou gaste met ons unieke Oespiekniek vir die na-seremonie drankies en versnaperinge onder die bome. Vier fees in ons unieke ples lokel met 'n betowerende uitsig oor die doringbome en en wild wat vrylik rondloop. Bosveld Bruilo