Akkommodasie Op Die Suidkus
Topanga 32, Colin Street, Margate, South Africa
Akkommodasie op die Suidkus 5 km vanaf Margate en loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang Die SuidKus het baie Blou Vlag Strande met ‘n warm subtropiese klimet.